Skip to content Skip to sidebar Skip to footer

(Download) "Tippie se Mamma koop 'n peer" by Reinette Palmer # eBook PDF Kindle ePub Free

Tippie se Mamma koop 'n peer

๐Ÿ“˜ Read Now     ๐Ÿ“ฅ Download


eBook details

  • Title: Tippie se Mamma koop 'n peer
  • Author : Reinette Palmer
  • Release Date : January 17, 2012
  • Genre: Education,Books,Professional & Technical,Reference,Words & Language,Study Aids,Kids,Reference,
  • Pages : * pages
  • Size : 4914 KB

Description

Leer my lees  het sy oorsprong uit ‘n liefde vir die opvoeding en onderrig van kinders oor die algemeen, maar ook in besonder elke kind wat spesiale aandag nodig het om sy volle potensiaal te bereik.  Die samestellers van hierdie leesreeks het ‘n wye ervaringsveld.

Met  jare se  ervaring in buitengewone onderwys waar kinders met lees- en spelprobleme sukkel om te leer, wil Jose en Reinette Palmer met die Leer my lees  reeks ‘n liefde vir lees by kinders kweek.

Die reeks is saamgestel sodat dit nie net pret sal wees om te lees nie, maar ook woordeskat en leesbegrip sal bevorder.  Kinders sal saam met die karakter Tippie, ‘n vreugdevolle ervaring deel. 

Elke boek bevat ‘n woordeskatlys, ‘n lys met enkelvoud, meervoud en verkleinwoord, begripsvrae en ‘n bladsy met “voltooi die sinne” gebaseer op die leesstuk.  Dit stel die ouer, terapeut en onderwyser in staat om begrip en woordeskat speel-speel by die kind vas te lรช.

Die reeks bestaan uit 8 vlakke.  In elke vlak is daar verskillende boeke.  Die Leer my lees reeks is ‘n progressiewe leesreeks met prettige illustrasies en is as volg saamgestel:

Leer my lees 1   -  3-letter woorde: kort klanke

Leer my lees 2  -  4-letter woorde:  lang klanke

Leer my lees 3  -  4-letter woorde:  tweeklanke

Leer my lees 4  -  kort sinne

Leer my lees 5  -  langer sinne 

Leer my lees 6  -  langer woorde, langer sinne met kort paragrawe

Leer my lees 7  -  langer paragrawe

Leer my lees 8  -  kort stories


Free Books Download "Tippie se Mamma koop 'n peer" PDF ePub Kindle